Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 31-40 of 207.
25-03-2011 14:51
Cornell ( Pretoria , SA ) cornell <at> tpg <dot> co <dot> za
WOW!!WOW!!WOW!! Ek het so pas jou hele dagboek gelees!!! met JOU moed en dryfkrag kan EK EVEREST gaan klim!! My hart klop warm vir jou!! Jou dagboek het so pas 1st plek om my daaglikse "2 do list" gewen!Geniet die paar dae by die huis! En sterkte met die reis vorentoe!! Ons se 'n gebed vir jou op en glo dat alles sal goed gaan!! Liefde Cornell en Cordney xxx
24-03-2011 08:54
Marna ( White River , South Afrika )
Boa sorte com a embaixada da Angola. Ek de boa vontade julle tonelada !!!! Sien my taal het heelwat verbeter !!! Strongs Marna xx
23-03-2011 11:29
Hymine Oosthuysen ( Marble Hall , Suid Africa ) hymine <at> ctecg <dot> co <dot> za
Hi Merlinda, Met jou guts kan mens om die wereld gaan!! Trots op jou en liefde.
22-03-2011 19:38
Rene ( Kaapstad , RSA ) renvvfuchs <at> gmail <dot> com
In Kaapstad met vakansie.Nou sien ek jy is tydelik tuis. Jy het baie guts goed so! ek bid dat alles by Angola Ambassade glad verloop of al klaar verloop het. Die Here is groot. Sterkte Rene
22-03-2011 08:12
Anita Groenewald
Hi 'Super Slim Blond'! Net gister het ons jou dilemma bespreek, weereens, ag man ek lê al wakker snags vir jou avontuur! Maar toe het ons vir mekaar gesê, dit is die slimste plan om te maak, kom try eerder jou luck hierdie kant, by die huis het jy in elk geval baie moral support daagliks! Ek is baie bly vir jou, vir al die lekkertes wat jy by jou huis het - die wye wereld is wonderlik - maar jou huis en ons land is die greatest! Enjoy! Anita
22-03-2011 07:00
Ria Liebenberg ( Nelspruit , South Africa ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
MERLINDA. 'n Vinnige Hallo en Goodbye - Hou van jou guts!!!! Wys jou maar net 'n BOER en 'n BLOND maak 'n plan. BORREL voort - sien uit na laaaang kuier as jy terug is in SUID-AFRIKA. Sterkte uit Nelspruit.
21-03-2011 17:25
Anita Groenewald anitacgroenewald <at> gmail <dot> com
Hi Merlinda Ek en Henk is kort-kort op jou blog om te sien hoe dit gaan. Jy het vreeeeslik baie 'guts' girl. Ek bid regtig dat jy gou sal regkom met jou Angola Visum. Baie sterkte!! Sodra jy die Visum het is dit net afdraande huistoe!! Liefde Henk & Anita
20-03-2011 10:22
Ilse Roets ( Levubu, Limpopo , South Africa ) ilse_roets <at> yahoo <dot> com
Hey mina! Skies ek is so skaars! Dink baie aan jou en mis jou! Liefde!! xoxo
20-03-2011 10:15
PP jou broer ( Marble Hall , RSA ) pproets <at> ctecg <dot> co <dot> za
Onthou jy werk met AFRIKA TYD môre is nog n dag Haal jou horlosie af bere jou kalender vat n stoel en sit onder n boom met n koue bier. OF stop die Buffel reg voor die VISEM kantoor dat hulle weet jy is daar. Dink aan jou en bid vir jou! Afrika groete, PP x
19-03-2011 21:59
PP jou broer ( Marble Hall , RSA )
Dink aan jou Bid vir jou AFRIKA GROETE