Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 21-30 of 207.
02-04-2011 11:47
Marna ( Witrivier ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za
Ek is soooo bly julle het uiteindelik die grens oorgesteek na Namibië. Daar in die stilte van Etosha met die leeus se gebrul saam, kyk regs na die see se kant en gooi al 4 van julle talle soene vir my part na die Ogamsvallei se kant toe! Veilig ry verder, ons kan nie wag om julle te sien nie! Lovies Lootsies
01-04-2011 14:00
Sanette Schoeman ( Marble Hall , RSA ) sanetsch <at> vodamail <dot> co <dot> za
Hi aan al die Lotters, as julle maar net geweet het, het julle 'n opblaas boot saamgevat!! Namibia pap-nat - dink net - 'n toer deur Namibia op 'n boot! Geniet elke oomblik van die laaste stretch. Dink aan julle. Liefde Sanette X
31-03-2011 21:21
pp jou broer ( Marble Hall , RSA ) pproets <at> ctecg <dot> co <dot> za
Julle moet hierdie deel van adventure saam geniet hier van daan is dit teerpad huistoe. Sien julle in Pta.Afrika Groete PP. X
30-03-2011 20:35
Ria Liebenberg ( Nelspruit , South Africa ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
Johnny, Merlinda, Jonathan & Elaina Geniet die trip terug. Julle is almal tops!!! Nelspruit groete Oom Lieb & Tannie Ria x-x
30-03-2011 07:29
Ilse Roets ( Levubu, Limpopo , South Africa ) ilsespace <at> iafrica <dot> com
YEAH!! Jys weer op die pad! Dis jammer vir die klein detour-kie, maar gelukkig kon jou vir jou 3 souvenirs saam vat :) mis jou en kan nie wag om jou te sien nie! geniet dit. en groete vir johnny, jonathan en elaina! x
29-03-2011 19:36
Karen Jerling ( Hartbeespoort , RSA ) karen <at> colopsa <dot> com
Gaan groot op die laaste stoot! Sterkte en ENJOY!!!
29-03-2011 19:01
Ivan en charlize ( Linden , Afrika ) Elizecuyler <at> telkomsa <dot> net
Ons mis julle 2 baie..geniet dit..love ya all, bring n souveniour...I en C
29-03-2011 15:35
Susan Louw
Hi Julle 4'tjies, ek is dankbaar dat julle die trippie saam kan klaarmaak, dis absoluut amazing!! Geniet elke oomblik, byt op julle tande, eet die kos op en drink als in die Buffel, ek is seker Sakkie en Martha sal nie kwaad wees as hy leeg terug kom nie!! Lief vir julle, xx
29-03-2011 07:47
Adéle Immelman ( South Africa ) immelmf <at> gmail <dot> com
Go Lotters Go! Geniet die tydjie saam dit is baie special! Strongs vir die laaste stuk.
26-03-2011 11:01
Jou nefie,,charl ( Linden Villagers , Zuider Afrikaans ) Cuyler_c <at> mtn <dot> co <dot> za
Agter elk Yster Vrou,is daar n Man van Staal!!!! Jan Hendrik Lotter,of sommer Johnny, Johnno..die een gaan uit vir jou...well done om jou vrou so getrou by te staan, die kids so great op te pas en die Spirit of Africa so positief uit te leef! Vasbyt julle almal met die laaste skof huis toe... travel safe... en bring die Buffel veilig terug na onse geone weivelde toe! Memel is calling!!! Cioa4now!!!