Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 11-20 of 207.
05-04-2011 18:31
Sanet Coetzer ( Pretoria , R.S.A ) sanet <at> tidyworld <dot> co <dot> za
Hi Mina! Baie bly jy's veilig terug in S.A , by jou man & kinders.Geniet elke oomblik van jou droom bed!!
05-04-2011 06:25
Rene ( Pretoria , RSA ) renvvfuchs <at> gmail <dot> com
Al wat ek kan se is "Prys die Here hy is getrou Hy het ons gebede gehoor"Merlinda al wat ek wil se is JY IS N STER!!!!!Daar is nog een gebed wat ek vir die Here gevra het.......
Jy moet elke oomblik in jou TUISTE, jou Nessie, geniet.Liefdegroete,Rene
04-04-2011 20:07
Lizet du Plessis ( South Africa , South Africa ) ljduplessis <at> lantic <dot> net
Welkom terug! Ons is so dankbaar jy is veilig en ook dat jy die laaste skof saam met jou gesin kon meemaak (mooi afrikaans?)Lekker slaap my vriendin! Sal jou een of andertyd 'n luitjie gee! Liefde Zt xx
04-04-2011 16:10
Riana Terblanche ( Reitz , South Africa ) olifantcraft <at> telkomsa <dot> net
Hi welkom terug, Merlinda, was bietjie weg en het toe nou die laaste nuus gemis!!! Jy is met een woord AMAZING en kanni glo jy is terug nie!!! BAIE, BAIE TROTS op jou en kanni wag om jou te sien nie! Liefde xxxx
04-04-2011 09:43
Ria Liebenberg ( Nelspruit , Suid-Afrika ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
Merlinda, die 'co-driver' en kids. OOS-WES-SUID-BES!!! WELKOM TERUG na 20030km op die klok van BUFFELINA. Rus lekker - Ons sien uit na al die foto's wat stories vertel. Liebenberg groete.
04-04-2011 09:32
Adéle Immelman ( Pretoria , South Africa )
Awesome, awesome, awesome! Well done! Bly julle almal veilig by die huis. Kan nie wag om al die stories te hoor en kiekies te sien nie.
04-04-2011 07:58
Marna ( Witrivier ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za

Dankie dankie Jesus, dankie dankie Jesus! (Vra vir kids om daai liedjie vir jou te sing)!


Hoe wonderlik is dit nie om jou en jou gesin terug te hê in SA! Dis amazing wat jy vir Afrika gedoen en beteken het, hierdie 54 dae en 20030km verder!


Rus maar eers lekker maar ons wil ALLES sien en hoor!!!!!! Marna xx

02-04-2011 16:37
Rene ( RSA ) renvvfuchs <at> gmail <dot> com
So dankbaar dat julle saam nou terugkom. Dankie vir die liewe Vader dat Hy sy hand oor jou gehou het en oor julle gesinnetjie. Wat n ondervinding en n "Memory forever" Veilige reis verder Liefdegroete, Rene
02-04-2011 13:26
Barry & Aleyda Pate ( Hartbeespoort , South Africa ) aleydapate <at> gmail <dot> com
Hallelujah, dankie liewe Jesus alles het uitgewerk en Johnny & jou beautiful kids is saam met jou. Jammer ek't jou nou die dag gemis. Dink SO aan jou....met my chemo ens ens!! (Wou altyd kilos shed, but not THIS way !!) Ek skud nog die 'engel klokkie' girl!! Veilig ry. Love julle, Al die Pates xxx
02-04-2011 12:18
Karen Jerling ( Hartbeespoort , zar ) karen <at> colopsa <dot> com
Nou is dit net afdraande, al die pad huis toe. Die klokkies lui. ENJOY!!!