09-03-2013 13:49
Hi girl!!!! ons het na jou geluister op Jakaranda PTA radiostasie so trots op jou n groot insperasie vir ons almal!!!!! well done en jy is baie-baie braaf. Al ons liefdetjies en groete vir die fam.
18-02-2013 07:01
Hello Merlinda,
I am Ann Harris . I worked in Benito Mb at the Health Centre with your husband Johnny. I was watching a documentary about South Africa , and thought of you. So after using Google, I found your blog !! What a wonderful adventure you have been on !! Congrats on completing your journey And being a "survivor". Blessings from Canada !!
15-09-2011 16:36
Merlinda dit was vir my 'n groot voorreg en eer om Dinsdag 13 September na jou te kon luister. Jy is 'n inspirasie vir ons almal, maar veral van die van ons wat so maklik kla "met 'n brood onder die arm" ! Go girl go !
25-07-2011 12:36
Hi I was at the Cansa Survivor day on Saturday the 23rd of July 2011. I just want to say that you're an amazing person and you're a great inspiration.
16-04-2011 00:20
karen fitzgerald
kfitzgerald <at> polka <dot> co <dot> za
amazing
07-04-2011 17:40
My hart is bly julle is veilig! Welkom terug! xxx
06-04-2011 16:12
Hi Merlinda, ons is baie trots op jou!!! Well done! Jy kan nou done it agter jou naam sit! Bly jy is veilig terug!
06-04-2011 15:58
Welkom terug Skoonsus. Het gewonder waar in die wereld Johnny is. Het hom al 'n paar keer probeer bel in die laaste week of wat. Maar nie besef jy het hulle kom kaap om jou op die laaste styftrekkings van die ongelooflike journey te vergesel nie. Wat 'n ongelooflike avontuur het jy nie beleef nie. Ek staan in bewondering vir jou deursettings vermoeie en wilskrag. Dit is great om te weet dat julle almal veilig terug is in SA. Ek is trots op jou en kan net dink hoe trots my broer is op sy droomvrou!!! Baie liefde Charlote
06-04-2011 11:33
Henk & Anita Groenewald
Welcome Home Lotter family. Welcom Home!
05-04-2011 22:30
Awesome !! Welkom terug !! al 4 van julle !!! die volgende "trippie" gaan ons saam - al moet ons aan die wiele vasbyt of op die dak vir ons 'n plekkie inrig !! Merlinda, jy is 100% inspirasie vir ons "gewone mammas"!!
Mmmm ........ wat is volgende?? ek gaan saam !! |