Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 41-50 of 207.
19-03-2011 13:50
Ria Liebenberg ( Nelspruit , South Africa ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
Merlinda - In 1994 het jy die volgende woorde aan ons gerig:- " Woorde wat opgaan boontoe is baie, maar woorde om in hierdie boodskap te sit is min" Al ons Liefde en Gebede vergesel jou. Oom Lieb en Tannie Ria x-x
19-03-2011 13:23
Louise le Roux ( Nelspruit , SA ) pieter <dot> lr <at> mweb <dot> co <dot> za
Hallo Merlinda. Dink baie aan jou!! Sterkte! Hoop jy kon vandag iets regkry om veder te kan gaan. Ek dink jy kan nie wag om daardie buffel oor die grens in Namibië te kry nie!
19-03-2011 12:52
Karen Jerling ( Hartbeespoort , RSA ) karen <at> colopsa <dot> com
Hi Merlinda.

Sterk staan en byt vas. Dis amper verby. Ek bid vir jou en vir jou veilige en spoedige terugkeer. JY KAN, Girl! Groete uit Harties.
18-03-2011 14:08
Candice vd Walt ( Pretoria , South Africa ) candi <at> webfriday <dot> biz
Hi Merlinda, I have been reading your blog since yesterday with absolute awe. The way you write about your journey is infectious and it makes me want to do more with my life too. You are such an inspiration and I will be sure to follow your journey everyday! I would love to know how much longer you have to go until you are back? All the best and travel safe. I look forward to your next entry. Candice van der Walt
17-03-2011 18:11
PETRO ( PRETORIA , RSA )
HALLO BUURVROU.NOU NET MET JONNY GEPRAAT ---- JY HET N GREAT MAN WAT VREK OOR JOU EN WAT JOU GROOTSTE BEWONDERAAR IS.WEET JULLE SOU GRAAG VANDAG SAAM WOU WEES MAAR EK DINK VIR HOM IS DIT GROOTSTE GESKENK DAT JY NET UIT HOU EN AAN HOU(SO TUSSEN MY EN JOU)EK DINK HY VERLANG BAIE!!!STERKTE MET ANGOLA ONS KAN NIE WAG OM JOU HIER TE SIEN INRY NIE.XXX
17-03-2011 15:41
Charlotte du Plessis ( Roodepoort , South Africa ) charlotte <at> acevent <dot> co <dot> za
Hello Skoonsus...... Sjoe maar jy het guts. Hoe moed ou Girl!! Ons hou jou dop en wens jou sterkte. Hoop jou kar is mooi skoon na die "Afrika" wash. Lovies van Charlotte, Bernie en al ons kinders.
16-03-2011 21:02
Lizet du Plessis ( Harrismith , SA ) ljduplessis <at> lantic <dot> net
Jy is amazing!Kyk elke dag vir 'n nuwe inskrywing - love it! Veilig ry en enjoy en beleef elke dag tot sy uiterste wat hy vir jou gee! God is great! Love you!
16-03-2011 16:47
LAPPIES ( SOMERSET OOS OOS KAAP , SUID AFRIKA ) lappies <at> bosberg <dot> co <dot> za
HALLO MERLINDA EK HET 10 JAAR BY TOYOTA GEWERK, EN DR ALIE EN SY BROER VAN PE HET MET TWEE VAN MY LAND CRUISER TOT IN LONDEN GERY. AS JY WIL HE EK MOET HULLE EMAIL ADRESSE VIR JOU KRY AS JY WIL RAAD VRA SAL EK DIT DOEN. EK IS BAIE LIEF VIR N LAND CRUISER. EK WAS BEVOORREG GEWEES OM 6 200VX CRUISERS IN MY LEWE TE VERKOOP. EN ELKE NAWEEK SPEEL EN LOTTO VIR MYNE. ONS DINK AAN JOU...EN AS JY PARTE NODIG HET..PRAAT EK HET NOG PELLE BY TOYOTA EN ONS SAL JOU PROBEER HELP VAN DIE KANT AF EK SAL SOLANK DR ALIE SE EMAIL ADRES KRY AS JY WIL RAAD VRA. GENIET DIT ONS BENY JOU EN EK IS BAIE JALOERS EK KAN NIE DIT OOK DOEN NIE. MOOI BLY EN JY KAN MY MAAR OP JOU MAILING LYS SIT EK WIL GRAAG HOOR WAT IS NUUS. MY FACEBOOK NAAM IN LAPPIES HANNO LABUSCAGNE VEILIG RY...
16-03-2011 15:56
Marius van Jaarsveld ( Moscow, Russia ) 432clark <at> gmail <dot> com
Bly daar is progressie ! My Oupa was altyd van mening - "net solank mens vorentoe gaan" en 'n anner wysheid was "solank jy asemhaal is dit goed." Hoop jy het portrette gevat van die rivier en Buffelina se tog oor die water. Gewonner of jy haar nie sommer vir my in Nairobi kan los nie soek een van haar soort daar maar hulle soort is maar skaars daar, net die regte Brooklyn Center (VX) modelle kry jy daar. Moscow smelt - weer is bo vriespunt so, al die sneeu ( en daar is baie) is besig om te smelt - 'n vreeslike gemors. Die strate voel/lyk asof daar erens 'n REUSE SWART slushpuppie om geval het...lekker morsig. Mag jou toer deur Angola vreugdevol wees - ek was laas daar sonner 'n passpoort, en nou moet ons visa kry, ja die wiel draai. Hou maar jou buffel se neus suid - Waterkloof sal jy daar kry !
15-03-2011 15:02
Tanja Lourens ( Midstream , SA ) tanjalourens <at> midstream-estates <dot> co <dot> za
Hi Merlinda Dit gaan verskriklik rof met ons hier in Gauteng (werk en skool) en ek kan nie glo ons trek al in middel Maart nie. Ek is verskriklik skuldig daaraan dat ek nou eers weer by die web-site uitkom. Met Ellis gaan dit ook baie besig en ons jaag om al ons goed klaar te kry - gaan volgende week bietjie in Oz kuier by al ons pelle wat gewaai het. die boggers! so ons gaan vir hulle kuier - eers in Sydney, dan Brisbane en dan bo teen kus - Airlie Beach. het die mense 5 of 6 jaar laas gesien. dit voel vreemd om na die land te gaan waarheen almal so heen verdwyn. maar nou kan ons self gaan judge..... glo my ons kom VERSEKER terug! dit lyk of dit goed gaan met jou. die foto's vertel sulke nice stories. sal nog by al jou vertellinge uitkom. pas jouself mooi op - en veilig reis. Liefde uit Midstream!