Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 51-60 of 207.
15-03-2011 10:20
Elisma Roets ( Pretoria , Suid-Afrika ) elismaroets <at> gmail <dot> com
Dink aan jou. xxx
14-03-2011 21:16
catarina roets ( marblehallsss , rsa ) cbroets <at> yahoo <dot> com
EK IS TROTS OP JOU !!!!!!! WEET JY SUKKEL OM FOTOS TE NEEM, MAAR PROBEER - WANT DIE BLOG MOET IN N BOEK GEDRUK WORD EN DAARVOOR HET JY FOTOS NODIG!! NOG NET N ENTJIE(IN VERGELYKING WAT JY ALREEDS GERY HET) - DAN IS JY IN SA!!!! XXX JY IS ELKE LIEWE DAG IN MY GEDAGTES EN HART!!! LOVE U SUS
14-03-2011 12:34
friedel ( Pretoria , RSA ) friedel <at> netactive <dot> co <dot> za
Hallo Merlinda Nou net met Tokkie gepraat - hy gaan vriend bel wat te doen het met KONGO/ANGOLA....hoop dit kan tot iets lei!!!! Miskien het jy al reggekom @ die tyd maar ons gaan probeer!! Tel die dae, hou moed en bid steeds vir veilige reis verder. liefde f
14-03-2011 11:38
PP jou broer ( Marble Hall , RSA ) pproets <at> ctecg <dot> co <dot> za
As jy nog n sin vir humor het en jy kan nog lag weet jy daar is hoop en lewe.Hou aan hoop en lewe en lag want jy het n sin vir humor.Bid dit is lekker as n mens nog kan.Trap versigtig waar jy ry.Dink elke dag aan jou.Geniet elke oomblik van hierdie reis dit is net n deel van jou lewensreis.Hou kop en n oop gemoed.Moet net nie dink die mense op jou 'Guestbook' is al wat jou reis volg nie ek weet hulle is miljoene.Bid vir krag en lag vir gesondheid. AFRIKA GROETE
13-03-2011 23:15
Jou Nefie....Charl ( ZAR ) Cuyler_c <at> mtn <dot> co <dot> za
Enige iemand wat nie Glo nie...sorry,jy bewys hul verkeerd, want n miracle gebeur met jou elke dag soos wat jy daai gebedjies opstuur om die wa, nee die buffel, deur die drif te trek, te stoot, te ploeg..you name it...hou aan bid, bly Glo,staan sterk en positief ne...want dis wat ons almal doen die kant,weet jys nooit alleen nie...Ons omvou jou elke dag met n Spirit of Africa!
11-03-2011 14:30
Eddie Smit ( PTA , RSA ) eddie <at> sdj <dot> co <dot> za
Hi, volg jou nog deurentyd. Jy vorder goed. Ek bewonder jou skryfstyl sommer ook, dit laat mens lag en huil gelyk! Ons bid vir jou vrou, vasbyt! As jy weer sien maak jy klaar.... ('n ou Comrades gesegde). Eddie en Serna
11-03-2011 08:21
Adéle Immelman ( Pretoria , SA ) immelmf <at> gmail <dot> com
Merlinda ek dink nie ons besef rerig wat jy alles deurmaak nie! Jou trip klink awesome! Kan nie wag om elke stukkie detail te hoor nie. Lees elke oggend as ek by die werk kom jou blog en besef dan weer hoe klein ons daaglikse ou probleme eintlik is. Dink baie aan jou. Neem baie fotos en kyk tog of jy nie dalk daar iewers 'n rooi posbus kry vir ons projek nie... Enjoy!
11-03-2011 08:12
Ria Liebenberg ( Nelspruit , Suid Afrika ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
Merlinda - So tussen die snot,sweet en stof het jou humorsin jou verseker nie verlaat nie. Lag asseblief voort wanneer jy in nog een van die slaggate van die Afrika beland - HUMOR BETEKEN VIR DIE LEWE WAT SKOKBREKERS VIR MOTORS BETEKEN. Ons geniet jou blog!!! Die Liebenberg's
10-03-2011 18:27
yo ( pretoria , sa ) yolandel <at> nedbank <dot> co <dot> za
Hey girl, wat n inspirasie is jy!!!!!!!!! Dink elke dag aan jou. Lovies xxx
10-03-2011 14:55
Marna Loots ( White River , SA ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za
Jou YSTERVROU! Was heerlik om jou stem te hoor. Jou lysie van stede word min en jou terugkeer is in sig! Kan nie wag nie! Mooi ry verder, en geniet die potholes vir seker omtrent nog 15 dae! Hoop die modder kry nou klaar, en die sand van Namibië is beautiful. As jy verby Ogams ry gooi groot vet soen vir JAN. Ons verlang! Lootsies