Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

02-03-2011 13:16
esme ( Reitz , RSA )
Hi merlinda jy is omtrent 'n "go getter" Lekker om jou te volg, strekte met die pad huistoe.
02-03-2011 12:40
Jerrie ( Pretoria , Suid Afrika ) jerriel <at> gmail <dot> com
Hi Merlinda

Well done girl!!!Hou net uit, amper terug!!! Amazing blog!
Die Groorbaas kyk mooi na jou!!!
Sterkte
Jerrie
02-03-2011 11:13
Marna ( Ehite River , South Africa ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za
Wow jy is GREAT!! Dis so lekker om met jou te kan deel wat jy ondervind in wille AFRIKA! Hoop jy geniet elke oomblik en ek kanni wag om verdere info te lees nie. Die WIFI raak nou op net soos die PAAIE. Dit gaan uitstekend by die huis - Alicia en Karin manage die kids in die middae, almal smile. Geniet jou trip! Ek gaan volgende week bietjie vir familie kuier in PTA saam MVB afspraak. Sterkte vir Gabon! Al my liefde Marna
02-03-2011 10:05
Vanessa du Preez ( Benoni , South Africa ) vanessa <dot> dupreez <at> gmail <dot> com
Hi Merlinda! Stertke met die res van jou avontuur! Ons mis jou hoor!
02-03-2011 09:20
Sanette Schoeman ( Marble Hall , RSA ) sanetsch <at> vodamail <dot> co <dot> za
Dit klink vi my jy het die customs & roadblocks oorwin! soos alles in jou lewe! G'n wonder 'n bucket shower en 3 x BP shakes,tuna & M-beskuitjies is vir jou soos manna uit die hemel uit nie. "Jy is van die hemel". Mag die Hoofman (GOD) elke dag mooi na jou kyk, en jou veilig terugbring! Lees lekker aan jou Blog! Liefde Sanette XXX
01-03-2011 22:10
Monique Pretorius ( Pretoria , SA ) chat2monique <at> iburst <dot> co <dot> za
Hallo Merlinda! Wil net sê ek geniet jou blog baie en dis so interessant! Dis ongelooflik wat jy alles beleef en dat jy die moed het. Daar kan 'n fliek oor jou ervaringe gemaak word. Was verlede week by Johnny met my seun en het so gehoor van jou. Sterkte met die paaie en al die uitdagings! Ek waardeer die luukshede nou soveel meer wat jy nie het nie en dink aan jou. Groete,Monique
01-03-2011 20:45
Nico & Tessa ( Pretoria , South Africa ) tessa <dot> groenewald <at> virginactive <dot> co <dot> za
Sjoe, Nigerie klink regtig erg. Seker nie maklik om altyd kalm te bly nie. Sterkte met die grondpaaie. Ry saam jou in ons gedagtes.
01-03-2011 13:32
Rene ( Pretoria , RSA ) renvvfuchs <at> gmail <dot> com
Ai tog dis net vir my ongelooflik om te sien waar jy ry...... op my Afrika kaart.... ek dink die moeilike deel kom nou,dit lyk my daar is net altyd "engele" op jou pad, ons bid vir nog baie oral waar jy gaan.Sterkte en wysheid,vrede ,vir elke besluit wat jy moet neem.
Liefdegroete,
Rene.
01-03-2011 11:53
friedel ( Pretoria , RSA ) friedel <at> netactive <dot> co <dot> za
Liewe Merlinda,
Ek was nou op'n "imaginary" trip in Ghana!! Dit"lyk" vi my Chaos, warm, stowwerig MAAR jou story telling boei my...!Ek picture die "beautiful blond" met hordes donker gesiggies om jou!!So bly die vriendelike, possitiewe gesindheid is die meerderheid!Ok nogal benoudheid gehad vi Nigerie omdat mens so gereeld "horrors" HOOR!
Ons oppad Germiston toe vir Interhoër. Het vir Laina en Johnny by SPAR raakgeloop So. Lyl my die PTA span se ratte loop mooi ge-olie MAAR weet hulle gaan ok net hou tot die LOTTERS weer voltallig tuis is! Tyd vlieg vir ons hier in die stad....die gejaag na wind laat ons uitmis op baie dingetjies... as ek luister na die 'detail' van jou elke dag....Afrika tyd mos '
n anner ding.
Maart maand is hier - ons kan al dae tel...sien uit om verder te "travel" saam met jou - "keep up the good travelling" en bid elke dag vir jou! groete van ons almal. xxxxxx
01-03-2011 09:50
Hanneke ( Marble Hall , RSA ) h <dot> jansen82 <at> gmail <dot> com
Homepage: Google
Hi Merlinda!! Wow jy het baie, baie guts! Jy kan jouself 'n klop op die skouer gee! Sterkte vir die pad voorentoe. Dink aan jou en weet dit gaan goed gaan!! Keep it up girl!!