|
25-02-2011 20:52
Homepage: www.thelaundry.co.za
Hi, My liefste "niggie" - Jys n yster! Ons volg jou op FB. Enjoy! Love Ya
25-02-2011 18:22
PP ROETS
( Marble Hall
, RSA
)
Daar is min van jou soort so taai soos n Ratel en so vry soos n Arend Dink baie aan jou GOD se hand lei jou op hierdie pad
25-02-2011 16:02
Hi Merlinda..... dit moet 'n m...se ervaring wees. Geniet elke oomblik al is dit hoe moeilik! Sterkte Reg & Mariana
25-02-2011 14:53
Hi Merlinda. Was 1jr voor jou op skool. Het ok 2jr terug kanker oorwin. So you go girl! Trots op jou! Hou jou inskrywings dop.
25-02-2011 14:29
Ria Liebenberg
( Nelspruit
, South Africa
)
Merlinda.
Volg jou op Google Earth - Jy vorder - Hou moed!!!! Geniet alles - ongelooflike trip, geen geld kan dit koop nie..
25-02-2011 13:47
LUCK OF THE IRISH May there always be work for your hands to do; May your purse always hold a coin or two; May the sun always shine on your windowpane; May a rainbow be certain to follow each rain; May the hand of a friend always be near you; May God fill your heart with gladness to cheer you. Hoop jy is veilig en geniet elke oomblik... Jy's so lucky! ;0)
25-02-2011 13:16
Merlinda - ons dink aan jou en vasbyt.
24-02-2011 23:43
Hi Merlinda, dink so baie aan jou. Glo dit gaan goed. Vasbyt. Met Johnny gesels - klink na 'n awesome experience.
24-02-2011 19:40
Was bly om weer n inskrywing te sien.Ek gaan nou my Afrika kaart uithaal om te sien waar jy is...........en wat voorlê. Ek weet dit sal goed gaan. Ek hou aan bid vir jou, weet dat Hy by jou is.xxxx
24-02-2011 16:54
Hi Merlinda. Ek is baie trots op jou. Vasbyt! Ek vertrou alles sal goed afloop. Dit moet 'n amazing experience wees. Baie liefde. Karen ,Carli en Jani.
|
