Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 121-130 of 207.
18-02-2011 12:41
Riana Terblanche ( Reitz , South Africa ) olifantcraft <at> telkomsa <dot> net
Jong dink al vir 2 dae elke paar sekondes aan jou! My gedagtes draai om jou en waarmee jy besig is .... en verlang na jou! Jy moet mooi na jouself kyk en die pad terug geniet, maar heel hier terug by ons aankom. Jou takke wat jy sprei raak al wyer en ons weet in die koelte van daai takke sit jy en smile .... lief vir jou!
17-02-2011 15:43
Christine ( Gautend , RSA ) avant <at> nconnect <dot> co <dot> za
Hi Merlinda, Jong jy is 'n inspirasie vir enige "GIRL", wens ek het jou guts gehad!!!! hou jou dop lekker dag vir jou verder Mwah
17-02-2011 15:06
Elisma Roets ( Pretoria , South Africa ) elismaroets <at> gmail <dot> com
Homepage: --
GO MIENA GO GO! Ons wag jou in met linte en vuvuzelas. Ons dink aan jou. xx
17-02-2011 13:01
Irma ( Plaas ) irma <at> tysocon <dot> co <dot> za
Hi, hou die blinkkant bo, stuur al my positiewe denke en gebede vir jou, hoop jy voel dit!!!Mwah!
16-02-2011 21:37
Rena ( Pretoria , RSA )
Wow!!! Ek kan eitlik niks meer sê nie!! Wil maar net sê ek dink verskriklik baie aan jou, verlang en mis jou en bid vir jou veilige terugkoms!!! Baie liefde xxx
16-02-2011 19:33
Elize Cuyler ( Johannesburg , RSA ) elizecuyler <at> telkomsa <dot> net
Hey Sus! Hoop als gaan goed daar? Dink al heeldag aan jou en het 'n traan of twee weggepik...mis jou baie, maar weet jy is nou waar jy nog altyd wou wees en doen wat jy nog altyd wou!! Hoop elke dag is gevul met ongelooflike ervaringe en "smooth sailing"! Bid vir 'n veilige reis. Al my liefde!!
16-02-2011 17:42
PETRO MARAIS ( EDWARDSTREET , RSA ) maraisasap <at> mweb <dot> co <dot> za
Hallo buurvrou.Het nou net vir Elaina gesien ---sy se dit gaan goed met haar --(sy is darem pragtig)---gaan probeer om vir Johnny ook te sien--werk glo tot laat.Ek bewonder jou deursettings vermoë, maar nou dat jy alleen is sit ek maar met 'n knop op my maag. Weet net ons bid vir jou en jou motor dat die HERE engele die heelpad om jou sal hou om jou te beskerm.
15-02-2011 21:45
bibi meyer ( gauteng , rsa )
Take care, be safe...
15-02-2011 11:15
Anne Marie ( Pta , South Africa ) zinkplus <at> lantic <dot> net
Hi, dink BAIE vir jou !!! Veilig ry terug xxxxxxxx
14-02-2011 19:08
Dylan Carlson - Team SaskatcheWIN ( Canada )
Dylan from Team SaskatcheWIN here! Car 86! Just checking in on the mothership! Lovely website, looking forward to seeing your progress! From Belgrade, Serbia Dylan