Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 111-120 of 207.
24-02-2011 12:01
Ilse Roets ( Kwambonambi, Kwazulu-Natal , RSA ) ilsespace <at> iafrica <dot> com
Mina!! Mis jou en dink aan jou!! Lief jou!! xxx
23-02-2011 22:34
Tanja Lourens ( Midstream Estate , Suid-Afrika ) tanjalourens <at> midrand-estates <dot> co <dot> za
Hi, jy is amper al terug by die huis dan hoor jy eers van my. Gaan hectic hier met tye. Die Gallery lyk baie nice en dit lyk of dit baie goed gegaan het met die rally. Net jy wat sal wit klere inpak vir 'n trip in Africa.....lyk baie mooi op die foto's. Sterkte vir die pad vorentoe. Dis 'n ondervinding van jou lewe - probeer elke oomblik daarvan geniet. Ek verstaan dat dit nie altyd maklik kan wees nie, vasbyt en baie sterkte en liefde. Tanja,Ellis, Danielle en Liné
22-02-2011 22:25
Rene ( Pretoria , RSA ) renvvfuchs <at> gmail <dot> com
Merlinda dink so baie aan jou en my gebede vir jou is net dat dit goed sal gaan en dat Sy Hand oor jou sal wees.Dat Hy jou sal vashou teen Sy hart, dag en nag.Liefdegroete, Rene
22-02-2011 21:34
Yvette Diedericks ( Kimberley , SouthAfrica ) yvette <at> lantic <dot> net
Hi daar. Ek het die link op Riana se Facebook goeters gesien. Jy doen iets waarvan mens net kan droom - mag die son vir jou helder skyn en die wind in jou vlerke wees (ala / more or less - Theuns Jordaan) Yvette Kimberley
22-02-2011 20:33
Ria Liebenberg ( Nelspruit , South Africa ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
Hi Merlinda - Lekker om jou gallery te besoek. Die krag van foto's is ongelooflik. Sterkte en vasbyt. Ons bewonder jou deursettings vermoë ... Lovies Oom Lieb en Tannie Ria x-x
22-02-2011 11:50
PP jou broer ( Marble Hall , RSA ) pproets <at> ctecg <dot> co <dot> za

jy is dag en nag in my gedagtes ek weet nie of jy my gebedes hoor nie Minder ernstig geniet elke oomblik in die vreemde dit is maar net n deel van DONKER Afrika en jy is mos n Afrikaan uit Suid Afrika


ek dink dag en nag aan jou cruise maar net deur DONKER Afrika want ek weet jy het Afrika b____ om dit te maak my GEBEDE is met jou

21-02-2011 14:21
Mags & Shane ( Dublin , Ireland ) burphy <at> hotmail <dot> com
My god this is an amazing adventure - then again we always knew you were an amazing woman. Will keep a check on your blog from now on. You go girl.
19-02-2011 17:23
friedel ( Pretoria , RSA ) friedel <at> netactive <dot> co <dot> za
Homepage:
Hallo Merlinda, dis saterdag- relaxdag hier in Pta,lyk na reên - dink so aan jou..wonner hoe lyk jou Saterdag en wa trek jy? Hoe gedra die "Buffel" hom oppie pad en wie is jou mede-reisigers oppie roete...hoop jy het 'n gawe lêplek as die Afrika son vanaand sak .Ons gebede vir nog'n goeie dag vergesel jou...Tokkie gisteraand vinnig vir Johnny gesien...trotse man van 'n brawe vrou. Tata vir eers! xfriedel
18-02-2011 19:08
friedel ( Pretoria , RSA ) friedel <at> netactive <dot> co <dot> za
Liewe Merlinda! Soos jy sè "oppad waaraan jy so beplan het!!!" Elaina gesien en gesels oppie foon. Sy lyk georganize en in charge. Aard na haar ma! Mooi ry - ons lees lekker-jy het nogal 'nskrywerstalent OK!!!xxfriedel
18-02-2011 16:04
Sanette Schoeman ( Marble Hall , RSA ) sanetsch <at> vodamail <dot> co <dot> za
Het jy my vandag aan die tjank, dit wat jy aanpak is so groot, so noem dit wat jy wil, daar is net 1 van jou soort. Ek weet nie of jy in jou vorige lewe dalk 'n Voortrekker was nie, ek dink jy sou die blou rook uit daai voortrekker tannies geirriteer het met jou deursettings vermoe. Mag dit net goed gaan met jou! En onthou jy mag maar huil. (Als is fine hier op die plaas!) Liefde XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX