Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 91-100 of 207.
01-03-2011 07:34
Henning Els ( Tasmania , Australia ) Henningels <at> bigpond <dot> com
Hi Merlinda
Dit klink alles ongelooflik. Ek dink jy is moerse braaf. Sterkte
28-02-2011 19:09
PETRO ( PRETORIA , RSA ) maraisasap <at> mweb <dot> co <dot> za
Jy is fantasties!Waar kry jy die wysheid om daai klomp so goed te hanteer----ek bewonder jou.Ek kry jou so jammer as jy so alleen siek voel,maar jy laat dit so na niks klink. Dink baie aan jou en bid baie vir jou. Sien die kinders so nou en dan. Luv U XX
28-02-2011 13:30
Marius van Jaarsveld ( Moscow , Rusland ) 432clark <at> gmail <dot> com
Jy skryf vir my baie snaaks, het nou hier my gate uitgeniet om jou stories te lees. Was laaste week in SA - kinners en man lyk goed - jou man was 'n hit met laas Saterdag se fun run by Tuks. Hou maar net die cruiser se neus suid jy sal Waterkloof kry ! Sterkte en mooi bly.
28-02-2011 09:09
Louise le Roux ( White River , South Africa )
Hi Merlinda, sterkte, jy is die een wat dit sal kan doen. Dink baie aan jou!!!
27-02-2011 17:50
Theuns,Thys en Marieta ( Pretoria , South Africa ) mjhechter <at> telkomsa <dot> net
Merlinda,

Ons het lekker gelees aan jou blog vandag.wat jy doen is oongelooflik, en ons hoop jy geniet dit baie, omdat dit 'n ervaring in n leeftyd is, waaroor ons almal net kan droom. Ons dink aan jou en bid vir jou vir 'n veilige reis en veilige terugkoms hier in Pretoria.
27-02-2011 12:54
Marna ( White River , South Africa ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za
Mag God se liefde jou toevou en veilig bewaar vir ALMAL wat jou liefhet - 'n Leeftyd lank ! Lovies Marna xx
26-02-2011 20:33
Lizet du Plessis ( Harrismith , SA ) ljduplessis <at> lantic <dot> net
Hallo Vriendin - awesome! Byt vas en dink elke liewe dag aan jou!God bless en veiling ry! Liefde Zet xx
26-02-2011 19:50
Hymine Oosthuysen ( Marble Hall , South Africa ) hymine <at> ctecg <dot> co <dot> za
Liefste Melindsie, Ek's so trots op jou, jy is 'n ware WENNER!! Lief jou baie (en wens ek en Cath was by jou) Miena
26-02-2011 14:27
Machel Nell ( Marble Hall , RSA )
Hi Merlinda ! Wow, dit is fantasties wat jy doen, baie sterkte en voorspoed vir jul ! Die Nell'e
26-02-2011 12:04
Rena ( Pretoria , RSA ) renabrune <at> hotmail <dot> com
Ek het nie veel woorde nie...jy is net amazing!! Ek mis jou en het nog nie kans gesien vir die gym nie! Dink onophoudelik aan jou en bid vir jou veiligheid! Baie liefde xxxx