Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 71-80 of 207.
04-03-2011 08:32
Hanneke ( Marble Hall , SA ) h <dot> jansen82 <at> gmail <dot> com
Hi Merlinda. Sjoe, ek lees elke dag jou blog. Volg jou al die pad. Mag die pad voorentoe net goed gaan. Jy is 'n insperasie vir baie van ons. Ek weet dit sal goed gaan, en dat die Here sy beskermde hand oor jou het. Veillig ry! Strongs!!
03-03-2011 22:01
magda loubser ( pretoria , south africa ) magdal <at> ctecg <dot> co <dot> za
jy is wat ek sal noem "whawwwww" en nog woorde wat ek nie nou kan kry nie. jy is in ons gedagtes miena. mag God se engele skaar jou veilig bewaar.xxxxx
03-03-2011 13:46
Sanet Coetzer ( Pretoria , R.S.A ) sanet <at> tidyworld <dot> co <dot> za
Volg elke dag jou paadjie op google maps en wonder waar die volgende pitstop ga wees.Baie bly jy voel beter en elke dag is darem nader aan die huis. Jy is 'n absolute inspirasie en bewys dat die onbekende gladnie onoorwonne is nie. Veilig ry en hou ons op hoogte!! Gods rykste seen. Sanet
03-03-2011 12:23
Friedel ( RSA ) friedel <at> netactive <dot> co <dot> za
Jy vorder! Bly dit gaan goed - voorspoed vir Vandag. Uiteindelik Kameroen - hoop dis 'n goeie ervaring. Sien uit om te hoor van jou stories! xf
03-03-2011 12:07
grant Adam ( preoria , south Africa ) grant <at> engadini <dot> co <dot> za
hallo sus hoe gaan dit verlang my dood na jou ek sal jou butler op die volgende trip wees jy bly maar a ster vir al wat jy deurgemaak het in die lewe liefde grant
03-03-2011 07:48
Rene ( Pretoria )
Jong hierdie ou Tannie dink jy is amazing!!!! Weet jy vanoggend vroeg toe ek lees waar jy nou is, toe kom Psalm 23 net by my op. "Die Here is my Herder niks sal my ontbreek nie........Hy gee my nuwe krag........wanneer ek loop in 'n donker vallei sal ek nie bang wees nie want U is naby my" Ons weet die Engele is om jou en voor jou in die pad. Liefdegroete, Rene
03-03-2011 06:40
Ria Liebenberg ( Nelpsruit , Suid Afrika ) liebria <at> mweb <dot> co <dot> za
Hi Merlinda - Dis hoe ek oor jou dink - "Sommige mense sien dinge soos dit is, en vra hoekom? Ek droom van dinge wat nog nooit was nie en vra hoekom nie?" (R.F. KENKEDY) 'n Blink gedagte vir vandag en vir wat nog voorlê. Liefde uit die mooiste Laeveld.
02-03-2011 22:58
cathe roets ( marble hall , rsa ) cbroets <at> yahoo <dot> com
HELLOA SUS
BLY OM TE HOOR JY IS DEUR NIGERIE - SO LEKKER OM JOU BLOG TE LEES!!! DINK DIT MOET MAAR IN N BOEK GEDOEN WORD MET BYPASSENDE FOTOS!!!! WAT SE JY??
HENNIE HET MORE VEILING EN D MANNE BRAAI SOMMER AL VANNAAND EN PRAAT NET BEESTE - JOU BROER IS OOK HIER EN VERTEL NET V SY SUS WAT ''BALLS'' HET
JY MOET VERDER MOOI RY, ONS RY ELKE KILOMETER SAAM JOU XXX
LOVE U, BE SAFE !!
CATHE
02-03-2011 15:24
charl cuyler ( johannesburg , suider afrika ) cuyler_c <at> mtn <dot> co <dot> za
...een ding is verseker, travel deur Wes, Oos en Sentraal Afrika... en jy word onmiddelik deel van die "White Diamond" elite, daars darem nog hoop! ..Rwanda ongelooflike experience, kan nou ook n picture sit met Gorillas agter my...bly dit gaan goed daar, enjoy nou Cameroon se unieke Crazy Boababs, potholes en kronkelpaaie, en vlieg net die MTN vlag weer, en die deure gaan oop..mooi ry!! (:-D
02-03-2011 14:27
Ludi van Selms ( Springs , S.A ) vanselms <at> gmail <dot> com
Hi Merlinda,
Volg jou doen en late byna elke dag-nogal met n atlas langs my.
Kan net my hoed vir jou afhaal,jy het ongelooflik guts,veral om alleen die mislike AFRIKA grensposte aan te durf!!
Mag alles verder vir goed verloop in alle opsigte-ons dink baie aan jou
Ad en Ludi