Guestbook
My Calendar
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031

Seize every opportunity that life offers you
because, when opportunities go, they take 
a long time to come back. - Paulo Coelho

Message 61-70 of 207.
09-03-2011 12:39
Marius van Jaarsveld ( Moscow, Russia ) 432clark <at> gmail <dot> com
Vir my is die heel lekkerste van slaap in jou eie kar is dat alles binnekant joune is. Dis jou kar, dis jou goedders, dis jou stuff, dis jou goggas, jy hoef nie te gril nie want dis joune! Lente hier in Moscow het darem vir die laaste twee dae geariveer - weet nie vir hoe lank nie. Volgende week is ek oppad Kenya toe en dan SA - gaan ons kyk wie is eerste in SA? Sterkte met die water wat voorle klink my die rivier is biki groter as die Apies so vat maar kooi protrette laat ons kan sien. Onthou hou die buffel se neus suid jy sal Waterkloof daar kry.
08-03-2011 23:09
Karen ( Pretoria , South Africa ) kfitzgerald <at> polka <dot> co <dot> za
well done
08-03-2011 14:39
keiko tomita ( atlanta , usa )
Homepage: http://yanggen.exblog.jp
Hi Merlinda, it was nice meeting you at Big Milly's last month. We came back from Ghana 3 days ago. We are already missing the beautiful beach. Hope you have a safe journey back to your country...
08-03-2011 09:49
Carina Basson ( Pretoria , South Africa ) carina <at> djlegal <dot> co <dot> za
Iets vir die lagspiere: In a pub quiz the other day I lost by one point. The question was, "Where do women mostly have curly hair?" Apparently, it's Africa! One of the other questions was to name two things commonly found in cells. It appears Nigerians and Jamaicans is not the correct answer! Strongs met die res van jou reis! Wees asb veilig! 1
07-03-2011 20:21
Bennie de Wet ( Pta , RSA ) bennie <dot> dewet <at> vodacom <dot> co <dot> za
Merlins, excellent girl, hoor jy vorder goed, klaar met Nigeria, seker bly!!!! Hou duime vir die res van Afrika en hou moed, jy sal klaar wees vinniger as wat jy dink, Ben
06-03-2011 14:12
Marius ( Moscow , Russia ) 432clark <at> gmail <dot> com
Veronderstel om lente hier te wees die dorp het gister op al die pleine in Moscow strooi poppe gebrand om die winter weg te jaag maar hulle poging het klaaglik misluk. So sneeu nou al die heel dag sterk hier neffens die rooiplein - daar waar jy is sal jy seker bietjie sneeu wil hê bo die vogtigheid! Jammer om te hoor die buffel se spysvertering het seker bietjie koliek, of 'n niersteen soek seker net TLC - gelukkig is hy van Afrika vir Afrika so Afrika sal hom kan uitsort, staan maar net sterk! Dan ook sterkte vir die week en onthou stuur net die buffel se neus suid jy sal Waterkloof daar kry !
05-03-2011 13:46
Louise le Roux ( Witrivier )
Hi Merlinda, jy vermag meer as wat enige iemand kan, sterkte vir die pad vorentoe. SA is darem al insig. Dink baie aan jou!!!!
05-03-2011 07:07
Rene ( Pretoria , RSA ) renvvfuchs <at> gmail <dot> com
Baie sterkte en krag vir jou volgende deel in die Suidelike Halfrond. Dis wonderlike wat jy vermag hou so aan!!!!!!! interessante web blad gesien www.horizonsunlimited.com jy ken dit seker, nogal min mense wat daar skryf maar interessant.Ons hou aan bid Liefdegroete,Rene
04-03-2011 21:08
Stella Schoonbee ( Pretoria , South Africa ) schoonbee <at> iburst <dot> co <dot> za
Hi Merlinda....wat 'n avontuur!!! Ja Afrika is nie vir sissies nie! Waarvoor is die Babapoeier - goggas?? 'n spreekwoord vir jou: "Travel is an attempt to follow a dream into reality!" Alain de Botton
04-03-2011 11:57
Elisma ( Pretoria , South Africa ) elismaroets <at> gmail <dot> com
Homepage: --
Mina! Jou blog lees soos 'n roman van verskillende genres - als in een! Wees veilig my tannie, pas jou op. Ons almal wag vir jou hier by die wenpaal. xxx