Rally - Blog
Feb 5, 2011

Suid


Category:Budapest - Bamako

Ons kar se neus wys weer suid. Tomboucto was 'n ongelooflike ondervinding. Is dit dit wat in my kop was .... ? Dis debateerbaar, maar om te weet ek was in die middel van nêrens, op die einde van die aarde. WOW!!! Magical ondervinding! Liefde uit die Sahara.