|
03-02-2011 15:17
Liefste darling Lotties! Ai - Enjoy! Enjoy! Enjoy! Wanneer begin jou trip verder Merlinda? Liefde vir julle almal! Zt xx
03-02-2011 09:44
Hi Merlinda en Johnny Sjoe, wat 'n amazing avontuurvolle rally het jul nie beleef nie, wow die cherrie op die koek was voorwaar die kids wat by jul kon aansluit. Merlinda,geniet jou terugtog, bid en vertrou dit gaan net so 'n fees wees, elke tree en kilometer is jy oppad huisstoe na almal wat nie kan wag om jou weer te sien nie. Bewonder jou guts!Asseblief Johny moet op my knoppie druk as ek kan help met enige iets met Affies. Ek het vir Jonathan by die gala en die inhuldiging gesien en gesels. Manne kon nie wag om hul affieklere aan te trek nie. Sterkte en ek geniet jou blog gate uit!!!xxxxHesta
01-02-2011 15:33
Hi, baie geluk, julle is avonturiers van die eerste waters (of is dit sand). Geniet jou blog en bly bid vir julle beskerming. Geniet dit Eddie en Serna
31-01-2011 22:36
AWESOME TEAM CRAZY BAOBAB! Julle is my idols! well done met julle aankoms in Bamako!! het jou blog elke dag gevolg en so jaloers op die ongelooflike ervaring wat julle beleef!!! Well done en party groot!!!
31-01-2011 22:16
Yes yes Lotterkies..welgedaan, bly julle is almal saam, een groot Coconut of is dit Nuts Family reunion ne (:-D..enjoy die tyd saam, bly als goedgegaan..selfs ek en Appel en kie sou oorleef innnie Golden Bullet as ek so na die lykswa manne luister, daar is dus nog hoop vir ons... ek dink, glo so!! Liefde vir die kids en travel safe verder...and were watching you ne.. somewhere out there.. from SPACE perhaps.. you never know! X
31-01-2011 12:46
My dierbare vriendin, Dankie dat jy hierdie awesome pad met ons gedeel het - wat 'n voorreg. Het saam met jou geswoeg en gesweet! Prys die Here dat alles goed gegaan het. Hope liefde en stywe drukkies vir elkeen van julle. XX Nicolette
31-01-2011 08:26
Dankie Liewe Jesus! Dit is wonderlik om te weet julle probleme eintlik minimaal behalwe vir die ducktape en min water oor julle lywe. Die see het julle buffel nie geneem nie en hy is sommer weer herstel! Dis great om te weet die kids kon die laaste oomblikke daarvan meemaak. Enjoy die tydjie saam met die kids! Baie geluk, ons is trots op Crazy Baobab se 2 sterre, VIVA Crazy Baobab!! Lootsies Witrivier xx
30-01-2011 22:13
hi Merlinda, ek het vandag van jou dapper quest gehoor en ek wens jou die beste toe! Ek beny jou en bewonder jou en jou hele gesin! Julle is fantasties! Ek hoop jy geniet elke wonderlike oomblik en mag dit alle verwagtinge oortref! Baie liefde!!
30-01-2011 11:05
Hallo tannie dit is Cordney ek wil net sê dat tannie 'n ongelooflike tyd sal hê en ek dink aan tannie. Stuur groete vir oom Johnny, Elaina en Jonathan.
29-01-2011 08:42
Hallo daar! Dankie vir die lekker stories, kan nie wag vir die "happy ending" nie. Lag en tjank lekker, happy trane natuurlik! Mis julle baja.xxx Liefde Liezl, PS
|
