|
28-01-2011 12:22
Ek lees so lekker aan jou blog! Is so bly ons kan hierdie dinge saam met jou lees en weet julle is nou DAAR! Geniet elke uitdaging en ervaring. Dink baie aan julle. Pas julle mooi op! x
27-01-2011 18:16
Geniet elke oomblik!!! Live, laugh, love.
27-01-2011 10:41
Hallo julle 2 (malles) avontuurlustiges! Glo dit wat julle doen is 'n ervaring van 'n leeftyd. Die blog is soos 'n storie-boek wat 'n mens nie kan neersit nie. Sterkte! Luv Sanette
26-01-2011 21:53
Sjoe, dit klink of selfs jul stoutste verwagtinge oortref word? Moet verseker die belewenis van 'n leeftyd wees, as jy avontuurlustig is!! Dink verskriklik baie aan julle en geniet die "updates" baie. Pas julself mooi op! Baie liefde Rena xxx
26-01-2011 19:00
P&L&Y&K
Ons mis julle
26-01-2011 08:20
Merlinda & Johnny. Julle is 2 staatmakers! Viva SA Viva Crazy Baobab! Dit was so lekker om vinnig op skype te sien gisteraand en die gesels was ongelooflik!!! Ons hou elke stukkie "my blog" dop en kan nie wag om meer te lees nie. Sterkte vir die res van die weardste rally ooit. ! Sparks het julle goed geleer. Merlinda enigste vroue bestuurder in die rally, dit wil gedoen wees. Lov y 2x Marna, Chris & Francois
25-01-2011 22:17
Ek skud jou 'ons' silwer engel hartjie en bid vir jou/julle. Psalm 91. Baie liefde Barry & Aleyda xxxx
25-01-2011 21:51
Hi M+J! Lekker om te sien julle geniet dit so. Hoop julle kry die air suspension reg, probeer maar die ou patch en solution manier met 'n verband om die lugsak. Lyk of die Cruiser hom verder goed gedra. Groete Dieter.
25-01-2011 19:44
Hallo julle Lotters!. Ek het nou net al julle dinge gelees. Dit klink ongelooflik. Julle moet elke oomblik geniet en ons glo julle trip sal voorspoedig verloop. Lief Julle, die Terries.
25-01-2011 11:46
Julle inspireer my! Ek is seker als gaan reg uitwerk (wat is 'n ou rolletjie of twee nou tussen vriende?!)Ons hou hierdie trippie van julle met baie belangstelling dop en Merlinda, as daar een vrou is wat verseker in een stuk by die huis gaan kom, is dit jy. Moeder Aarde se hart klop warm vir jou! As jy hulp nodig het om jou Blog of website op datum te hou, skree as ek op 'n manier kan help.
|
