Message 191-200 of 207.
17-01-2011 15:32
Luna & Brodi ( Cape Town )
Tiete teen die dak! Lang beenhare en los hol deur Africa! Stof en sterre en steekgras! Jealous! Dink aan julle! Soek tonne fotos!
16-01-2011 11:17
Sanet Coetzer ( Pretoria , RSA ) sanet <at> tidyworld <dot> co <dot> za
Ai! Julle is 'n groot inspirasie. Mag julle 'n wonderlike trip beleef en veilig terug kom. Ek verstaan die eerste paar dae is rof en jul seker vrek moeg in die aand maar sien uit na die volgende nuus op die blog!!! Sterkte en ENJOY!!
16-01-2011 10:39
Sanette Schoeman ( Marble Hall , RSA ) sanetsch <at> vodamail <dot> co <dot> za
Hallo Johonny & Merlinda, Volg jou dagboek, hoop alles verloop verder volgens plan. Dink aan julle & voorspoed vir wat voorle. "CHALLENGES ARE WHAT MAKES LIFE INTERESTING, OVERCOMING THEM IS WHAT MAKES LIFE MEANINGFULL! LUV SS
16-01-2011 08:55
anel enslin anel147 <at> gmail <dot> com
Ja jou crazy vrou, het nou net op jou blog afgekom. Dit lyk awesome. Ek is ook mos maar 'n natuur kind en mal oor Afrika. Geniet dit en baie sterkte XX
15-01-2011 07:31
bibi meyer ( rsa ) bibi <at> telkomsa <dot> net
you are in my thoughts and prayers during this wild adventure of yours... what a rolemodel you are - as mother, as wife, as adventurer, as friend, as companion, as survivor, as fighter...and as human being... xb
14-01-2011 12:50
Lara ( Bloemfontein , RSA )
Enjoy Sterkte en kom heel terug!! Jou website is stunning!
13-01-2011 12:37
RITA SENEKAL ( WARMBATHS , SA ) rita <at> 2020 <dot> CO <dot> ZA
Homepage: www.verloren.co.za
JY IS SO AMAZING. VOLGENDE KEER GAAN EK SAAM. LIEFDE EN GROETE

RITA
12-01-2011 20:51
Marna Loots ( Witrivier , SA ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za
Alle goeie wense vir 'n "great" trip. JOU inspirasie is aansteeklik! Lootsies xxxx
08-01-2011 13:43
Linda Coetzee ( Cairo , Egypt ) lindacoetz <at> gamil <dot> com
Merlinda, there is only ONE MERLINDA! Good luck with this adventure, you are such an inspiration to me. . . . . . .
08-01-2011 13:26
Linda Coetzee ( Cairo , Egypt ) lindacoetz <at> gamil <dot> com
Hey Merlinda,

You are SUCH an inspiration to me. . . . . .there's only ONE of you. Your website is absolutely beautiful! Good luck with the African Adventure!