Message 181-190 of 207.
20-01-2011 16:52
Riana Terblanche ( Reitz , South Africa ) olifantcraft <at> telkomsa <dot> net
Hey julle twee, geniet die groot trip baie en hoop als loop soos dit moet. Hou julle elke dag dop hier op die blog, wag nou nog vir foto's ok! M jy vir ons 'n moerse inspirasie en sprei jou takke en leef jou droom - ma ons ken jou mos so! Luv ya lots! Diets en R
19-01-2011 21:35
Nico & T ( Pretoria , South Africa ) tessa <dot> groenewald <at> virginactive <dot> co <dot> za
Hi Johnny & Merlinda

Dink baie aan julle. Kan nou nie eers se hou noord nie!
Nico se jaag "flat cat"

Lief vir julle !
19-01-2011 21:12
Cuyler Familie ( Linden,Johannesburg , South Africa ) cuyler_c <at> mtn <dot> co <dot> za
Halloe julle crazy Boabab Lotters...gaan GROOT ne, ons volg julle voetspore XXX
19-01-2011 20:06
Cor & Sandra Geyer ( Boksburg , South Africa ) corg <at> mtnloaded <dot> co <dot> za
Geniet julle ongelooflike ervaring.
19-01-2011 13:34
Elsie Roets ( Marble Hall , RSA ) elsa <dot> leeu <at> vodamail <dot> co <dot> za
Hallo my kinders, dit was lekker om julle gister op Skype te sien. Sterkte vir die trip vorentoe.Liefde Ma
18-01-2011 20:43
Sanet Coetzer ( Pretoria ) sanet <at> tidyworld <dot> co <dot> za
Baie sterkte crazy team boabab! Mag dit 'n ongelooflike ervaring wees met geen verdere &quot;hickup's&quot;
en net voorspoed!!! Hou ons op hoogte. Groete uit Pta!
18-01-2011 20:41
Magda Loubser magdal <at> ctecg <dot> co <dot> za
miena en johhny. whaw what more can i say. julle is great. dink aan julle. miena ek sal jou dophou.xxxxx
18-01-2011 17:09
SANETTE SCHOEMAN ( MARBLE HALL , RSA ) sanetsch <at> vodamail <dot> co <dot> za
Hoop dit gaan goed! "The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams" - Eleanor Roosevelt - Live your dreaam. Love SS
18-01-2011 09:27
Riana Terblanche ( Reitz , South Africa ) olifantcraft <at> telkomsa <dot> net
Hi Maters, julle moet elke dag ongelooflik geniet! Ons 3 in die kantoor gaan nou elke dag jou blog lees - jy bly maar net 'n ongelooflike inspirasie!!!! Beleef maar als vir my part ook, sal maar saam na al die amazing foto's kyk. Julle moet mooi kyk na julleself en beleef als in oormaat! Luv U!xxx
18-01-2011 06:50
Marna ( White River , South Africa ) marna <at> lootsfin <dot> co <dot> za
Vandag is DIE dag. Team Crazy Baobab Rally hier kom julle eg uit SA! Whoow GO TEAM, GO TEAM, GO TEAM. Wens ons span kon vir julle handeklap en water aangee en saam langs die kar in die stof hardloop! Co-driver, pas jou driver mooi op en geniet elke oomblik! Ons kan nie meer wag om verder blogs te lees nie! Lov U 2 lots Marna xx