Message 171-180 of 207.
24-01-2011 16:21
Ilse Roets ( Kwambonambi, Kwa-Zulu Natal , RSA ) ilsespace <at> iafrica <dot> com
Hallo Mina en Johnny!! Het nou eers al julle stories gelees! Klink belaglik lekker, maar hoe dan anders! :) Lief vir julle!! IR
24-01-2011 15:51
Bettie Roets ( Pretoria , South Africa ) bettie <at> learntoswim <dot> co <dot> za
Ai, dis hoekom ek nie wou kyk nie - die trane!!! Al my liefde, al my Engele, my hele hart is saam met julle. So ongelooflik trots om julle en julle pragtige kinders te ken, om familie te wees. Luv u!!! make memories!!!
23-01-2011 21:38
elsje fleischman ( marble hall , sa ) durakleen <at> lantic <dot> net
hi miena ! dit klink so lekka, ek hoop ek en frans kan eendag net n 10de van die dinge doen wat julle doen.hoop julle het net fun.skryf gou weer !!! baie liefde elsje
23-01-2011 20:36
Die Steyns ( Pretoria , RSA )
Haai M & J!! Hoop alles gaan nog goed daarso! Baie dankie vir die "updates"! Klink verskriklik lekker en ons deel elke oomblik saam met julle! Geniet dit gate uit, wees veilig en maak ons trots! Viva Suid-Afrika! Viva!! Groete xxx
23-01-2011 12:51
Adele & Gilliam ( Randburg , South Africa ) adelegeyer <at> hotmail <dot> com
Hi Merlinda en Johnny, Hoop julle het 'n awesome tyd!! Geniet elke oomblik tenvolle!!!!! P.S Ons love die Land Cruzer *Smile* xoxo
22-01-2011 22:22
Andrè ( Brussels , Belgium )
Nou net jou blog gelees, awesome stuff! Hoop julle het baie fun. Ek is lekker jaloers ;-)
22-01-2011 21:52
Hannelie Smit ( Pretoria , Suid-Afrika ) hanneliesmit <at> vodamail <dot> co <dot> za
Ongelooflik trots op jou. Jys baie dapper! Mag jy guns en seen ontvang. liefde Hannelie Smit (AvWpp) NS. Ekt Vrydag (ek dink) vir Elaina gesien en sy lyk baie happy.
22-01-2011 18:10
Lizet du Plessis ( Harrismith , South Africa ) ljduplessis <at> lantic <dot> net
Hou julle Amazing trip dop! Enjoy elke oomblik en mag julle net voorspoed vorentoe he! Baie liefe Ztx
21-01-2011 17:52
Sanette Schoeman ( Marble HALL , RSA ) sanetsch <at> vodamail <dot> co <dot> za
Hi you 2,

Seker het julle nie opvangs nie, of julle is besig om julle Baba Buffel tot die uiterste te beproef, of julle self! Wag in spanning vir nuwe inskrywing.

Groete
Sanette
21-01-2011 14:39
Riana Terblanche ( Reitz , South Africa ) olifantcraft <at> telkomsa <dot> net
Hi julle 2 maters! Julle moet elke dag ongelooflik geniet en in 1 stuk terug kom. Merlinda jy is 'n ongelooflik inspirasie vir ons almal. Hoop alles op die pad loop soos jy gewens het. Ek lees elke dag jou blog en kan nie wag om die nuwe nuus te lees nie. Kyk mooi na julleself en luv ya lots!