Rally - Blog
Apr 2, 2011

Gobabis


Category:Budapest - Bamako
Uit die co-driver se pen : Ons is op Gababis by "Ernie Bistro & B&B", baie non eksoties, maar moerse oulik in die Kalahari terme. Gaan later 'n doppie drink op die kroeg se stoep hier in die hoofstraat! Durf more die lang trans-kalahari pad aan deur Botswana. Die Buffelina loop nog soos 'n droom.