Rally - Blog
Mar 18, 2011

Matadi


Category:Budapest - Bamako
Hulle wou nie Angola visa gee nie, moet terug Kinshasa toe, maar het gese ek moet by die border probeer. Slaap vanaand by grens in my kar met my fantjie op fullblast saam met Duitsers, BID asb baja hard dat ek more kan ingaan, ek vra sommer vir almal om te BID ek wil net nou huis toe kom!