Rally - Blog
Mar 4, 2011

Gabon


Category:Budapest - Bamako

Ek oornag in Booue, dit gereën in die Lompé Park. Die oom wat my met die ferry moet oorvat sê dis te laat vir ry. Pad te sleg. Sal more-oggend vroeg ry. More-aand Franceville en dan hopelik Brazzaville Sondag.

Vandag die EWENAAR oorgesteek. Terug in suidelike halfrond.