Rally - Blog
Feb 4, 2011

Ferry Crossing oor Niger Rivier


Category:Budapest - Bamako
Besig met ferry crossing oor Niger rivier saam met karre, trokke en beeste! Paaie moeilik, laaste 6 ure aan 180km gery, vol stof en stopsels los geskud!!! Sal met sonsondergang in Timbuktu wees. WOW!!! Ons almal baie exited!! Nog 'n amazing dag!! Johnny