Rally - Blog
Feb 3, 2011

Oppad Timbuktu - inni BOS


Category:Budapest - Bamako

Avontuur duur voort, oppad na Timbuktu. Segou in hotel parkeerarea gekamp en jaarlikse musiekfees op Niger rivier bygewoon, ongelooflik!! Duisende locals en paar (sowat 20) wit gesigte. Grootste musiekfees in Wes Afrika. Kuns, beelde, argitektuur en mense uit donker Afrika storieboek uit. Kamp vanaand in die bos, pad stadig en lank al langs Niger rivier af. Droog, warm en stowwerig. Lekker!!! Johnny

Kuier lekker, tight sqeeuze in die kar maar geen probleme. Ek nog bietjie agter met my blog gaan kyk maar terug by Quarzazate wat ek nou eers kon op datum bring. Merlinda