Rally - Blog
Jan 31, 2011

Bamako


Category:Budapest - Bamako

Lekker rusdag in Bamako. Laai ons batterye en beplan roete na Timbuktu. Wêreldbekende woestyn musiekfees in Sagou waarheen ons môre oppad is. Mali se music en gees is amazing. Locals baie vriendelik en behulpvaardig selfs met hierdie hitte en smog! Niemand loop nie, almal het scooters en dit besoedel vreeslik. Verkeer mal, maar tog werk dit. Wil nie hier in somer wees nie!!! Niemand verstaan Engels nie en ons Frans begin optel, kommunikasie is lagwekkend, praat meestal sommer Afrikaans, het dieselfde effek!!!