Rally - Blog
Jan 29, 2011

Mali


Category:Budapest - Bamako

In Mali vandag. Gister 4 ure op erge offroad paaie op racing, weer chaotiese grens en duane beheer. Trokke staan tot 1 maand in 12 km ry en wag om deur te kom. Sleezy hotel, alleen aangekom, teen middernag 45 karre en bikes en moerse party !!! Die "Lykswa van Hongarye" is luid toegejuig met hulle opwagting na hulle 3 dae en nagte aaneen gery het om op te vang, weird ouens in mannelpakke met kis op die dak !!! Locals baie vriendelik, arm, harde lewe. Begin vandag boeke, penne en klere uitdeel. AFRIKA rocks !!!