Rally - Blog
Jan 25, 2011

½ Pad na Bamako


Category:Budapest - Bamako

Hierdie is die malste ding wat ek in my hele lewe nog aangevang het.  Tien maal per dag dan kom die gedagte by my op … ”hoe verduidelik jy hierdie ondervinding aan enige iemand?”  Elke dag bring net nog avonture, nog crazy mense, nog absurte en surreal ondervindings, grensposte… jy noem dit maar op. Ek kon nou weer kans kry om die blog op datum te bring so gaan maar terug na 19/1/2011 waar ek oor die begin van die rally geskryf het.